Ons Liefdesverhaal

Ons het mekaar in Oktober 2016 in Bangkok ontmoet. Mekaar van ń afstand “vinnig” bewonder, vriende geraak, saam gehuil, skelm gerook en met liefde gevolg. Dae het weke geword en so het maande oor na jare verander. Nou hier is ons. Nogsteeds.

Hoe een aand se vry agter ń tuk-tuk buite 7-Eleven ons na die oomblik kon lei.

Ons het die kans gevat — in liefde, in lewe, in mekaar — en geland waar ons moes wees. WIL wees. Hier, besig om te trou. Ons.

Fynskrif

Inligting rakende ons dag

Tydlyn

Vloei van die dag

Trouregister

Jou teenwoordigheid op ons troudag is vir ons reeds ‘n geskenk. Sou jy egter iets wou gee, sal ‘n klein bydrae in kontant ons harte warm maak en help bou aan ons toekoms.

VENUE

  • 00Dae
  • 00Ure
  • 00Minute
  • 00Sekondes
  • 00Dae
  • 00Ure
  • 00Minute
  • 00Sekondes